FOTO’S: Storieboekkarakters by Akademie Reformia

Leerders by Kleinbegin Pre-Primêr en Akademie Reformia het Donderdag soos hulle gunsteling storieboekkarakters aangetrek, en sommer baie pret gehad die dag voor die skool amptelik vir die wintervakansie gesluit het.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version