FOTO’S: Leerders ding mee in jukskeiliga

Die eerste wedstryde van die jukskeiskoleliga het op Woensdag (15 Maart) by Tom Naudé en Oosskool plaasgevind.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group
Exit mobile version