[FOTO’S] Idiome trek ‘n nuwe baadjie aan by PLS

Die gr. 3-leerders van Pietersburg Laerskool het verlede week meer geleer oor verskillende idiome. Vrydag het hulle die geleentheid gehad om volgens hulle gunsteling idioom aan te trek.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group
Exit mobile version