Altus Willemse en sy vriend Jakobus Brits trek met mening aan die tou by Akademie Reformia se boeresport.
POLOKWANE – Leerders van Akademie Reformia het verlede week aan ‘n boeresportdag deelgeneem. Daar is tougetrek, kruiwageloop en ’n sakresies gehou.
Ander speletjies wat gespeel is, was om ‘n emmer water oor die kop na agter aan te gee, ‘n boek op jou kop te balanseer en ‘n hoela hoep van een punt van ‘n menseketting na die ander punt te skuif sonder om die ketting te breek.
Hymnege Andrin neem deel aan die sakresies by Akademie Reformia se boeresport.
Michael Castelyn mik om die boondjiesak in ‘n emmer te gooi by Akademie Reformia se boeresport.
Die gr. 6-klas het die dag gereël en gesorg dat die res van die skool aan die reëls voldoen.
Tanaiya Lees is the Digital Coordinator for the Polokwane Review-Observer and the Letaba, Phalaborwa, Hoedspruit, Mopani, and Regional Herald. She holds a Diploma in Journalism, and a BA in Communications and Psychology. With an interest in storytelling and a strong commitment to accuracy, her goal is to produce high-quality content that truly connects with readers. She aims to amplify the voices of those who need it most, shine a light on important issues, and inspire meaningful conversations. Tanaiya firmly believes in the power of journalism to effect change and is dedicated to being a part of that change.