KYK: Gold diggers stap weg met Kardoesie

Die Kardoesie-tradisie is reeds dekades deel van Hoërskool Pietersburg se bestaan.

POLOKWANE – ‘n Rio karnaval met spoke en vreemde vlieënde wesens was deel van hierdie jaar se Kardoesie. Kardoesie is ‘n tradisie wat reeds dekades lank deel van elke leerder en personeellid van Hoërskool Pietersburg is.

Temas:

• Gr. 8: Outer space.

• Gr. 9: The 80’s.

• Gr. 10: Ghostbusters.

• Gr. 11: Gold Diggers.

• Gr. 12: Matriek Makietie Rio Carnival.

Na ‘n aand van musiek, dans en gewaagde toertjies kon die wenners aangekondig word. Adolf Ellis, skoolhoof het die wenners aangekondig en die deelnemers behoorlik op hulle tone gehou.

Uitslae:
• Algehele wenner: Gr. 11 met Gold Diggers.
• Beste dirigente: Gr. 9 met The 80’s.
• Beste dissipline: Gr. 11 met Gold Diggers.
• Beste gees: Word gedeel deur Gr. 10 (Ghostbusters) en Gr. 12 met Matriek Makietie Rio.
For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group

 

Exit mobile version