![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/68/2022/05/IMG_4692-Medium-780x470.jpg)
POLOKWANE – Gideon Pelzer, Oosskool se skoolhoof, was Woensdag (11 Mei) op sy 46ste verjaardag aangenaam verras.
Personeel en leerders het ‘n heerlike partytjie vir hom op die rugbyveld gehou.
Pelzer het ‘n verskeidenheid geskenke asook ballonne van die leerders en onderwysers ontvang toe hulle hom geluk gewens het met sy spesiale dag.
Om sy dag meer spesiaal te maak, het die leerders vir hom gesing:
Loer gerus: [FOTO’S] Osies vier skoolhoof se verjaarsdag
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/68/2022/03/lATEST-FOLLOW.png)