58ste Bosveld interhoër-aksie by Piet Pot

Waarnemende hoof, Coba Beyleveld het die skole hartlik verwelkom en bygevoeg dat dit n eer is om vanjaar se interhoër saam met die skool se 80ste verjaarsdag te vier.

Hoërskool Piet Potgieter het vanoggend die atlete, ouers en sangers van sewe skole verwelkom tydens die 58ste Bosveld Interhoër.

Hoërskool Frikkie Meyer, Warmbad, Hans Strijdom, Nylsroom, Ellisras, Ben Viljoen en Piet Potgieter gaan deel wees van die dag se aksie.

Waarnemende hoof, Coba Beyleveld het die skole hartlik verwelkom en bygevoeg dat dit n eer is om vanjaar se interhoër saam met die skool se 80ste verjaarsdag te vier.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group
Exit mobile version