[KYK] Leerders sê dankie vir R10 000 se hupstoot

Alpha Sand het in 2021 hulle 50ste bestaansjaar gevier en besluit om R10 000 aan leerders te skenk.

POLOKWANE – Laat verlede jaar het die bestuur vyf skole in die gemeenskap gekies om deel aan die feesvieringe te hê.

Hoërskool Pietersburg, Hoër Tegniese Skool Tom Naudé, Curro Heuwelkruin, Hoër Landbouskool Kuschke en Enderun College moes elk ‘n leerder wat vanjaar in gr. 12 is nomineer om ‘n
kontantprys van R10 000 te ontvang. 

Geraldine Wessels is Tom Naudé se gelukkige wenner en het haar dank uitgespreek.

Shani du Plessis van Hoërskool Pietersburg is vreeslik opgewonde oor die kontantbydrae tot haar skoolfonds. 

Lees die volle berig in die week se Review Schools • Skole.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group
 
Exit mobile version