[VIDEO’S] Tommies se gr. 8’s hou ‘Toolbox Concert’

Die graad was in vyf groepe opgedeel en elke groep het ‘n tipe gereedskap verteenwoordig met danse.

POLOKWANE – Saterdag was dit weer tyd vir Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se gr. 8-konsert. Die tema vir hierdie jaar se konsert was Toolbox Concert. Die graad was in vyf groepe opgedeel en elke groep het ‘n tipe gereedskap verteenwoordig met danse.

Elke groep het ‘n telling uit 10 vir hulle optrede gekry.

Die wenners is as volg:
1. Skroewedraaiers met 8.4.
2. Hammers met 7.2.
3. Byle met 6.4.
4. Sae met 6.3.
5. Tange met 6.1.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group
Exit mobile version