As ek burgemeester was…

Oosskoolleerders Tara Thomson en Ryan Carlisle was gevra wat hulle anders sou doen wat die stad sou bevoordeel as hulle die burgemeester van Polokwane was.

POLOKWANE – Die burgemeester se rol strek veel verder as om by raadsvergaderings of ander munisipale verrigtinge waar te neem en sluit in goeie leierskapsvaardighede, die bevordering van positiewe verhoudings en die modellering van goeie bestuur.

Oosskoolleerder Tara Thomson vertel wat sy as burgemeester van Polokwane anders sou doen om die stad te bevoorder:

Ryan Carlisle se plan is om die Covid-19 pandemie te oorwin

“Ek sal begin om almal te oortuig om die Covid-19 inenting te kry, want as almal dit kry sal ons dalk hierdie pandemie oorwin. Verder sal ek dat die polisiemanne die strate meer gereeld patrolleer en ons veilig hou. Skoonmaakgroepe moet ook sorg dat die stad skoon is en verkeersbeamptes moet die verkeer reguleer aangesien dit nie lekker is om in die verkeer vas te sit as jy laat is nie.”

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group or Telegram channel.
 
Exit mobile version