Kom maak ‘n draai by die PLS Wintermark

Kom geniet heerlike kos, koek en tert by die teetuin en koop Kersgeskenke vir die hele familie.

POLOKWANE –  Die gewilde Wintermark vind vanjaar vanaf 5 tot 14 Augustus by Pietersburg Laerskool plaas.

Kom geniet heerlike kos, koek en tert by die teetuin en koop Kersgeskenke vir die hele familie.

In die week is die mark van 10:00 tot 19:00 oop, die eerste Saterdag van 09:00 tot 19:00 en op die laaste Saterdag, van 09:00 tot 17:00. Op Sondae is die mark gesluit.

Daar is veilige parkering by die hek in Thabo Mbeki Straat. Vir meer inligting kontak Daleen by 082 650 8811 of Elsabé by 083 454 5484.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group or Telegram channel.
Exit mobile version