NewsSchools

Hansies pak Tom Naudé op die rugbyveld

Hoërskool Hans Strijdom se rugbyspanne het verlede Saterdag sake teen Hoërskool Tom Naudé van Polokwane uitgespook.

POLOKWANE – Die Hansies het verskeie welslae behaal. Hul eerstespan het 21-elk gelykop gespeel, terwyl hul tweedespan met 21-10 geseëvier het.

Tweedespan spelers, Janes Adams en Frikkie Geyser het beide drieë gedruk wat hul span se wen verseker het.

Hul 0/15 A en B-span het ook gewen met tellings van onderskeidelik 34-5 en 22-10. Na die goeie uitslae moes die Hansies egter hul skooldeure vandeesweek sluit weens Covid-19-gevalle en is die wedstryde vir die komende naweek afgelas.

Pieter Harmse van die o/15 span.
For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group or Telegram channel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button