POLOKWANE – Donderdagaand, 26 November was die laaste keer wat Akademie Reformia se gr. R-leerders aan ‘n kleuterskoolkonsert kon deelneem.
Hulle laaste dag van hulle kleuterskool loopbaan was herdenk met ‘n gediggie wat elkeen opgesê het.
Na afloop hiervan het hulle gradeplegtigheid plaasgevind en het hul amptelik afskeid geneem van hul kleuterskooldae.