GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

Waterpret en plesier by Tommies se 70ste

Hoër Tegnises Skool Tom Naudé het vandag hul 70ste verjaarsdag met waterpret gevier.

POLOKWANE – Die feesvieringe het op die laaste dag van die kwartaal plaasgevind en al die leerders kon deelneem.

Lees meer in volgende week se Polokwane Review.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button