Local NewsNews

[VIDEO] ‘Die regtige liefde die se bek is nooit dik nie’

Bets Redelinghuys het 1 Korinthiërs 13 in Griekwa-dialek vir haar vriende voorgelees.

POLOKWANE – Op 1 Oktober word Internasionale Dag vir Bejaarde Persone gevier, en al is dit ‘n paar weke later, het Vergeet-My-Nie Behuising dié dag behoorlike gevier.

Daar was ‘n hoede-, kuns-  asook ‘naaldwerk-kompetisie waar inwoners hulle slag kon wys. Hierna was die musiek aangesit en inwoners kon hulle litte losmaak en heupe swaai.

Bets Redelinghuys het as deel van die program, 1 Korinthiërs 13 in Griekwa-dialek voorgelees.

Lees meer oor die dag se gebeure in hierdie week se Polokwane Review.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Ruan de Ridder

A digital support specialist at Caxton Local Media, known for his contributions to the digital landscape. He has covered major stories, including the Moti kidnappings, and edits and curates news of national importance from over 50 Caxton Local News sites.

Related Articles

Back to top button