Local NewsNews
[VIDEO] ‘Die regtige liefde die se bek is nooit dik nie’
Bets Redelinghuys het 1 Korinthiƫrs 13 in Griekwa-dialek vir haar vriende voorgelees.
POLOKWANE – Op 1 Oktober word Internasionale Dag vir Bejaarde Persone gevier, en al is dit ‘n paar weke later, het Vergeet-My-Nie Behuising diĆ© dag behoorlike gevier.
Daar was ‘n hoede-, kuns-Ā asook ‘naaldwerk-kompetisie waar inwoners hulle slag kon wys. Hierna was die musiek aangesit en inwoners kon hulle litte losmaak en heupe swaai.
Bets Redelinghuys het as deel van die program, 1 Korinthiƫrs 13 in Griekwa-dialek voorgelees.
Lees meer oor die dag se gebeure in hierdie week se Polokwane Review.