NewsSchools

Spesiale dag vir Polokwane matrieks danksy weldoeners

‘n Klein groepie gr. 12-leerders het op Saterdag hul matriekafskeid by Family Pub & Grill gehou.

POLOKWANE – Polokwane Hulpgroep het hierdie geleentheid vir hulle moontlik gemaak. “Aan al die onderwysers van gr. R tot gr. 12 wat ons kinders gevorm het, baie dankie. Aan al die gr. 12’s dankie dat julle deurgedruk het en voorspoed vir die eindeksamens,” bedank Ansie Venter, een van die organiseerders, die groep.

Borge bedank:

  1. Mark Mockford en John Phillip van Limpopo Structure
  2. Grant and Graig Truman van Nashua
  3. Frank Haas van Tooltric
  4. Leon Venter van Montana Meat
  5. Jacques en Amanda van Tonder van Vleislapa Welgelegen
  6. Andrew Fraser van Pets and Hobbies.
  7. HNH Motorspares.
  8. Garths Owens van Libra Apteek
  9. Pastoor Jacques Otto
  10. Andries Retief en Ashley Skeen van Family Pub & Grill
  11. Vleislapa Groblerstraat
  12. Maria Thom.
For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group.

Related Articles

Back to top button