Buitelugvaarwel vir HPP se matrieks

Die gr-12 leerders van Hoërskool Piet Potgieter is verlede Donderdag, 24 September weggevoer met die vliegtuie van Pearl Harbour na ‘n aand van saamkuier op die hokkieveld van die skool tydens hul matriekafskeid.

Exit mobile version