Local NewsNews

[VIDEO] Afriforum Potgietersrus skenk bome, vier Erfenisdag

Lede van Afriforum Potgietersrus het vanoggend bome aan Laerskool Krugerpark en CVO-skool Potgietersrus geskenk.

MOKOPANE – Om Erfenisdag te vier het Afriforum se PotgietersrustakĀ  bome aan twee skole in die dorp geskenk.

Lede van die tak het Laerskool Krugerpark se speelgrond opgekikker met n Rooi Essenhoutboom asook ‘n Appelblaarboom, terwyl die CVO-skool Potgietersrus ‘n Geelhoutboom op hulle terrein gekry het.

Ettienne Bruwer van Afriforum Potgietersrus gooi water.
Sias Oosthuizen grawe ‘n gat vir die nuwe boom.

Beide skole het hulle dank uitgespreek aan die lede vir die plant van die bome.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group.

Related Articles

Back to top button