POLOKWANE – Op Vrydag, 14 Augustus het die gr. 7 Osies deelgeneem aan die #JerusalemaDanceChallenge.
Die hutsmerk gons die afgelope paar weke en maak opslae regoor die wêreld. In die video kan gesien word hoe Osie leerders en personeel op die liedjie Jerusalema, deur Kgaogelo ‘Master KG’ Moagi van Limpopo, gedans word.
Die oorspronklike video is al reeds meer as 50 miljoen keer op YouTube gekyk.
Lees meer in volgende week se Polokwane Review oor die Osies se uitdaging.