NewsSchools

Oosskoolleiers bemoedig mede-leerders met dié boodskap

Oosskool se hoofleiers, Andru van Zyl en Marili Nel het 'n boodskap van bemoediging aan hulle mede-leerders gestuur voordat die skool heropen.

POLOKWANE – Die grendeltyd het tot gevolg gehad dat skole regoor die land tydelik moes sluit om te help met die bekamping van dié virus.

Voordat die skole Maandag heropen vir Gr. 7’s, het die hoofleiers van Oosskool, Marili Nel en Andru van Zyl ‘n boodskap van bemoediging aan hul mede-leerders gestuur.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 066 326 2011

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button