NewsSchools

Osies vertel waarom hulle spesifieke boeke lees

Review het by Oosskool ingeloer om by die leerders te hoor waarom hulle spesifieke boeke gekoop het by die boekeruil-dag.

POLOKWANE – Daar is min dinge soos die reuk van ‘n splinternuwe boek en die geluide van die bladsy wanneer jy dit blaai. ‘n Goeie boek het die vermoë om jou weg te voer na ‘n ander wêreld, om jou nuwe dinge te leer en jou boonop besig te hou tydens beurtkrag. Die wêreld het Wêreld-hardopleesdag gevier op Woensdag, 5 Februarie en by verskeie skole is daar aktiwiteite aangebied om leerders bloot te stel aan lees.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button