NewsSchools
Atlete wys talent tydens Osies-atletiekbyeenkoms
Atlete van Laerskool Pietersburg-Oos het hul goed van hul taak gekwyt tydens die skool se eerste vriendskaplike atletiekbyeenkoms wat Saterdag op hul tuisveld deur Pietersburg Laerskool, Laerskool Louis Trichardt en Laerskool Krugerpark van Mokopane ondersteun is. Genoeg eet- en drinkgoed was te koop terwyl atlete sake op die atletiekbaan uitgespook het. Dit was Oosskool se …

Atlete van Laerskool Pietersburg-Oos het hul goed van hul taak gekwyt tydens die skool se eerste vriendskaplike atletiekbyeenkoms wat Saterdag op hul tuisveld deur Pietersburg Laerskool, Laerskool Louis Trichardt en Laerskool Krugerpark van Mokopane ondersteun is.
Genoeg eet- en drinkgoed was te koop terwyl atlete sake op die atletiekbaan uitgespook het.
Dit was Oosskool se eerste vriendskaplike byeenkoms en dus is geen wenskool aangewys nie en word die geleentheid gesien as oefening en voorbereiding vir die atletiekseisoen.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com




At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



