Local NewsNews

[KYK] Dele van Mokopane sonder krag

Dit is weens swaar reën en 'n haelstorm.

MOKOPANE -‘n Gedeelte van Mokopane sal vir ‘n onbekende tydperk sonder krag sit. Dit nadat ‘n haelstorm en swaar reën veroorsaak het dat ‘n bome in Kestellstraat asook in Van Heerdenstraat omgeval het. Die boom het op Eskom kragkabels geval en dit veroorsaak dat kragtoevoer tans beïnvloed word.

Van die dorp se strate is onder water en Eskom het bevestig dat die kragtoevoer in die betrokke dele afgesit is om beserings te voorkom. Inwoners is wel gevra om versigtig te wees.

Die storm het ander skade ook veroorsaak, soos wat hieronder aanskou kan word:

bosnews@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button