NewsSchools

[KYK] Die atletiekseisoen is hier

Die atletiekseisoen is hier en vanoggend hou Laerskool Krugerpark hulle jaarlikse bokkesport.

MOKOPANE – Die gees op die skoolveld is aansteeklik met leerders opgedeel in drie geesvangspanne: Blesbokke, Springbokke en Rooibokke.

Leerders probeer hulle slag in verskeie baan- en velditems met onderwysers wat uitblinkers identifiseer.

Lees die volgende uitgawe van Bosveld vir die volledige storie.

redakteur.bosveld@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

Related Articles

Back to top button