NewsSchools

[LUISTER] ‘Ons kry julle op die snelweg’ – Polokwane matrikulant

Die klas van 2019 deel hulle boodskappe van dank en voorspoed.

POLOKWANE – Die amptelike matriekslaagsyfer vir 2019 was Dinsdagaand deur die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga in Midrand aangekondig. Die amptelike slaagsyfer was as 81,3% deurgegee en Motshekga het gesê dat dit die eerste keer in die land se geskiedenis is wat die slaagsyfer bo 80% is.

Lees meer:  Limpopo achieves lowest pass rate of 73,2%

Limpopo is egter aangekondig as die provinsie met die laagste slaagsyfer (73,2%) maar dit het nie die blydskap gedemp van diegene wat wel geslaag het nie. Review het met van die plaaslike skole se matrikulante gesels en dié is wat hulle te sê gehad het:

 

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Ruan de Ridder

A digital support specialist at Caxton Local Media, known for his contributions to the digital landscape. He has covered major stories, including the Moti kidnappings, and edits and curates news of national importance from over 50 Caxton Local News sites.

Related Articles

Back to top button