POLOKWANE – Kersfees is nie Kersfees sonder om heerlik te smul nie. Review het by Juan Potgieter, mede eienaar van Bakery. Co, gaan kuier om ‘n maklike Kersfeeskolwyntjie resep uit te toets.
Juan het vir Marlioné Botha geleer hoe om hierdie Kersfeeskolwyntjie met ‘n verrassing in, in ‘n japtrap te voltooi. Hierdie kolwyntjie is maklik genoeg vir enige een om hierdie vakansie self te maak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.