Local NewsNews

[KYK] ‘n Kersfeeskolwyntjie in die vorm van ‘n Kersboom

Leer hoe om Bakery. Co se Kersfeeskolwyntjie te maak.

POLOKWANE – Kersfees is nie Kersfees sonder om heerlik te smul nie. Review het by Juan Potgieter, mede eienaar van Bakery. Co, gaan kuier om ‘n maklike Kersfeeskolwyntjie resep uit te toets.

Juan het vir MarlionĂ© Botha geleer hoe om hierdie Kersfeeskolwyntjie met ‘n verrassing in, in ‘n japtrap te voltooi. Hierdie kolwyntjie is maklik genoeg vir enige een om hierdie vakansie self te maak.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button