PLS se top leerders is onlangs by die skool aangewys

Pietersburg Laerskool het onlangs hulle top presteerders van die jaar aangewys.

POLOKWANE – Die funksie is in die skoolsaal gehou, waar personeel en ouers die geleentheid gehad het om saam met die leerders die prestasies te vier.

Leerders is vereer vir sport, kultuur en akademie.

Charlotte van den Bergh, Skakelbemapte van die skool, sê: “Ons is baie trots op die leerders wat goed presteer het. Dit is lekker om te sien dat daar leerders is wat jaar na jaar goed doen en dat die kompetisie baie straf is.”

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404
Exit mobile version