Piet Hugo eer hulle presteerders

Laerskool Piet Hugo se jaarlikse akademie en sport prysuitdeling het op Woensdag, 17 Oktober plaasgevind.

POLOKWANE – Tydens hierdie geleentheid is leerders wat hard gewerk het deur die jaar beloon met sertifikate en trofeë. Die top leerder in elke klas is ook aangewys.

Mabocha Mamabolo is aangewys as victrix ludorum en Yingwana Mangena as victor ludorum.

Sportseun van die jaar is Zander Botha en sportmeisie van die jaar is Lerato Ramalepe.

Amogelang Lepuru is aangewys as leerder van die jaar.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

 

Exit mobile version