Die gr. 6 vakprys wenners is Simoné van Staden (Afrikaans), Esther Nthala en Tshepang Mashapu (deel lewensvaardighede) en Tiisetso Mphela (natuur wetenskappe) voor saam met Boithabiso Boale (Engels), Naledi Mogano (Afrikaans), Khatandwe Mbedzi (sosiale wetenskap), Kamogelo Nkadimeng (Engels) en Lerato Ramalepe (wiskunde) agter.
POLOKWANE – Tydens hierdie geleentheid is leerders wat hard gewerk het deur die jaar beloon met sertifikate en trofeë. Die top leerder in elke klas is ook aangewys.
Sean Roberts in gr. 6 loop weg met die vakpryse vir wiskunde, lewensvaardighede en natuur wetenskappe.
Tyler Carlinsky in gr. 4 ontvang die vakpryse vir sosiale wetenskappe, natuurwetenskappe, Engels, Afrikaans en wiskunde.
Die gr. 5 vakprys wenners is Ronewa Tshotheli en Ofentse Kgoadi-Molaba wat die natuur wetenskap prys met Reneiloe Legodi (middel) deel voor, saam met Maide Mashau (wiskunde), Katlego Khumalo, Reneiloe Legodi (Engels en sosiale wetenskap) en Mamoshabi Letsoalo (Afrikaans) in die middel en Carl Roberts (natuurwetenskappe), Gustav Venter (sosiale wetenskappe) en Naldo Lindner (natuurwetenskappe) agter.
Mabocha Mamabolo (victrix ludorum) en Yingwana Mangena (victor ludorum).
Amogelang Lepuru (leerder van die jaar), Zander Botha (sportman van die jaar) en Lerato Ramalepe (sportmeisie van die jaar).
Trofee wenners in atletiek is Neo Nemakonde, Tricia Malungane, Oriel Mashitisho en Mabocha Mamabolo. Zander Botha staan agter.
Die top presteerders in elke graad is Taylor Davids (gr. 1), Chantell Khalushi (gr. 2), Bontle Nemakonde (gr. 3) en Tyler Carlinsky voor saam met Reneiloe Legodi (gr. 5), Lerato Ramalepe (gr. 6) en Amogelang Lepuru (gr.7) agter.
Die gr. 4 vakprys wenners is Ofentse Mehlape (lewensvaardighede en Afrikaans), Maisa Mokobane (Engels en sosiale wetenskappe), Tshepang Segooa (lewensvaardighede), Lethabo Mlambo (wiskunde) en Lebone Gololo (natuurwetenskappe).
Junior Malaudzi ontvang die trofee vir sokker, Mphoza Thamaga ontvang die trofee vir netbal, Zander Botha ontvang die trofee vir rugby en Shanté van Tonder ontvang die trofee vir hokkie.
Etienne van Jaarsveldt en Lerato Ramalepe stap elkeen weg met ‘n trofee vir krieket.
Jolene Leach in gr. 7 ontvang die vakpryse vir Afrikaans, Engels, natuurwetenskappe en kuns en kultuur.
Mabocha Mamabolo is aangewys as victrix ludorum en Yingwana Mangena as victor ludorum.
Sportseun van die jaar is Zander Botha en sportmeisie van die jaar is Lerato Ramalepe.
Amogelang Lepuru is aangewys as leerder van die jaar.
maretha@nmgroup.co.za
For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404