Takalani Rakhumba en Christine Retief deel die trofee vir beste junior netbalspeler van die jaar.
POLOKWANE – Tydens hierdie geleentheid kry nie net leerders wat aan netbal, rugby, atletiek, krieket en sokker deelneem toekennings nie, maar ook die wat aan kleiner sportsoorte soos fietsry, swem, ringbal en boogskiet deelneem.
Behalwe vir die gesogte trofeë, is daar ook erekleure en sertifikaat toekennings uitgedeel. Leerders het ook toekennings ontvang vir buitemuurse sportsoorte soos gimnastiek, skopboks en pool. Twee rugbyspelers, JP Venter en Marnus de Klerk, het spesiale vermelding ontvang vir prestasie gelewer in rugby tydens die Bokkieweek.
Sunette Viljoen ontvang die trofee vir beste junior sportmeisie van die jaar en junior victrix lodurm beste junior meisie atleet.
Andries Wolmarans ontvang die trofee vir die mees toegewydste jukskei speler van die jaar.
Jaen Mackie ontvang die afrigters trofee vir beste junior krieketspeler.
Travis Anderson ontvang die trofee vir die beste seuns swemmer van die jaar.
Cherise Swartz ontvang die trofee vir die beste meisies swemmer van die jaar.
Willie Willemse ontvang die Nico Kruger Trofee vir beste fietsryer van die jaar.
Christine Retief ontvang die trofee vir die beste ringbalspeler vir die jaar.
Mulalo Madida ontvang die trofee vir senior sportmeisie van die jaar.
Jaun-Louis Venter ontvang die JM Myburg trofee vir die beste rugby stelskopper.
Eduaniq Harmse ontvang die senior victor ludorum trofee vir beste senior seuns atleet.
Moloko Mokgawa ontvang die trofee vir senior victrix ludorum meisies atleet.
Thepiso Dipela ontvang die Koos de Beer trofee vir die top rugby speler o/16.
Tshitangoni Mohlala ontvang die Edwin Wilters trofee vir die beste landloop atleet.
Brendon Kruger ontvang die Jacques Stiemie trofee vir die beste seuns jukskei speler.
Mulula Madida en Moloko Mokgawa deel die trofee vir beste senior netbalspeler van die jaar.
Alex Hamman ontvang die Rupert Wells wisseltrofee vir die beste eerstespan rugbyspeler van die jaar.
Mukhethhwa Tshifuru ontvang die trofee vir junior victor ludorum sportseun van die jaar.
Henko Spies ontvang die trofee vir beste boogskut van die jaar.
Guido de Marre ontvang die Dawie Cilliers trofee vir die beste senior krieketspeler.
Dirk Jacobs ontvang die afrigters trofee vir die beste vordering senior rugbyspeler van die jaar.
JP Venter ontvang die trofee vir senior sportseun van die jaar.
Nkosi Modisaotsile ontvang die trofee vir beste junior sokkerspeler van die jaar.
Takalani Rakhumba en Christine Retief deel die trofee vir beste junior netbalspeler van die jaar.
Andries Wolmarans ontvang die trofee vir die mees toegewydste jukskei speler van die jaar.
Brendon Kruger ontvang die Jacques Stiemie trofee vir die beste seuns jukskei speler.
maretha@nmgroup.co.za
For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404