NewsSchools

[HOOGTEPUNTE] PHS onnies soos wat jy hulle nog nooit vantevore gesien het nie

Onderwysers van Hoërskool Pietersburg het Maandagaand op die verhoog verskyn om hul 'flouspel-talent' aan die wêreld te wys.

POLOKWANE – Die onderwyserskonsert was ‘n aand van grappies en lag. Die aand het op ‘n goeie noot begin en was ‘n geleentheid vir die Pieties om te ontspan en te vergeet van die eindeksamenstres. Die geld wat tydens die vertoning ingesamel word, sal gebruik word as deel van die Mnr. en Mej. PHS-projekte vir sosiale verantwoordelikheid.

reporter02@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

Related Articles

Back to top button