PHS-matrieks neem afskeid in Japan

Kenmerke eie aan Japan soos die bekende wit vlag met die rooi kol en lanterns het vanjaar se matrieks van Hoërskool Pietersburg (PHS) begroet toe hulle verlede Dinsdag vir hul matriekafskeid by die skool opgedaag het. Sportmotors, motorfietse en self klassieke motors is oudergewoonte gebruik om die leerders vir die spoggeleentheid aan te ry. Deftige …

Kenmerke eie aan Japan soos die bekende wit vlag met die rooi kol en lanterns het vanjaar se matrieks van Hoërskool Pietersburg (PHS) begroet toe hulle verlede Dinsdag vir hul matriekafskeid by die skool opgedaag het.
Sportmotors, motorfietse en self klassieke motors is oudergewoonte gebruik om die leerders vir die spoggeleentheid aan te ry. Deftige rokke en aandpakke het die aand gekomplimenteer.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Tristan van Tonder en Alida du Preez
Calvin Fourie en Megan Bekker
Eli Ströh en Caromin Manhe
Koketso Tema
Wian Gouws en Shanté Needham
Henco Chalmers en Simoné Nel
André Snyman en Arina Grobler
Jahnco Steyn en Zydra Hattingh
Dewald Steyn en Kayla Crause
Ruan van Tonder en Carmen Pratt
Gerhard Venter en Welmi Groenewald
Wikus Swanepoel en Leone Lotter
Llewellyn Bezuidenhout en Shané Swanepoel
Derik Joubert en Yvette Louw
Tiflin Brown en Nicole van Graan
Jaco Pienaar en Mariek Snyman
Jurgens Nel en Desiné Jooste
Tewis Willemse en Anneline van Wyk
Dawie van Eden en Chiara Crotti
Phebe Fourie
Zoe Uys
Claudia Vonderstein
Leané en Joané van Zyl
Edwin Scott en Maryka Grobler
Annica Hern
Ilke Swiegers
Mariska Groenewald
Wouter Oosthuizen en Michelle Coetzee
Juanice van der Merwe
Francois Marais en Charlize Olivier
Francois Koekemoer en Nicole Prins
Stephan de Lange en Cara Coetzee
Mia van Rhyn
Jeandré Moos en La-Shawn Visagie
Luciano de Gama en Lindelwa Mabotja
Chris van der Walt en Hanna Helberg
Jaco du Toit en Janine Hendriks
Haynard Gerson en Nelia du Plessis
Jade Kruger en Ilse Marx
Exit mobile version