NewsSchools

Osies revue neem gehoor deur seisoene

Laerskool Pietersburg-Oos se junior revue is verlede week by skool aangebied en leerders se harde werk en onderwysers se goeie choreografie het vrugte afgewerp. Die tema ‘Seisoene van ‘n dromer’ is goed weerspieël met spreekkore, sang en danse. Die revue is deur graad R tot graad 3-leerders aangebied. Bekende gedigte soos Dis weer winter en …

Laerskool Pietersburg-Oos se junior revue is verlede week by skool aangebied en leerders se harde werk en onderwysers se goeie choreografie het vrugte afgewerp.
Die tema ‘Seisoene van ‘n dromer’ is goed weerspieël met spreekkore, sang en danse. Die revue is deur graad R tot graad 3-leerders aangebied. Bekende gedigte soos Dis weer winter en liedere soos Sneeuman, Ek wil lewe, ‘Summer nights’ en Nuwe begin is opgevoer.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Christiaan van Rooyen dra ‘n mus om die wintertema uit te beeld.
Mika Bekker neem leiding tydens een van die liedere.
Ru-Anel Gouws en Nicolis Scholtz dans saam.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button