[VIDEO] 1, 2… 500

Vandag is daar gepoog om 'n nuwe rekord op te stel. Die doel: Om 500 leerders binne 'n uur en 'n half vas te druk in armdruk.

POLOKWANE – Die man wat hierdie rekord probeer breek is Danie Fourie, wat geen vreemdeling vir hierdie soort uitdaging is nie. Danie het reeds ‘n paar jaar gelede hierdie rekord geëwenaar toe hy 303 leerders kon vasdruk. Hierdie rekordpoging word op Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se rugbyveld gehou en dié poging dien vir Danie as voorbereiding vir die World of Arm Wrestling kompetisie.

‘n Uur en ‘n half en 585 armdrukke later, het Danie daarin geslaag om dié rekord te breek.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version