NewsSchools

[HOOGTEPUNTE] PHS sing ”n Lied van my Lewe’

Hoƫrskool Pietersburg se revue maak vanjaar van verskeie liedjies gebruik om meer oor verskillende tye en areas in 'n mens se lewe te vertel.

POLOKWANE – Tye soos jou kleintyd, wanneer jy grootword, verlief raak en selfs jou hart breek. Al diĆ© ervarings dra by tot die opwinding van jou lewe. Die produksie kan vanjaar drie keer aanskou word en die gala aand vind Donderdag, 5 September plaas.

“Leerders wat in die vertoning deelneem en optree het vir spesiale sanglesse gegaan om seker te maak dat die gehoor elke oomblik van die vertoning geniet. Hulle natuurlike talent is ontgin en verfyn en
sorg dat hierdie vertoning nie een is om mis te loop nie,” vertel skakelbeampte, Elmari Craig.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

 

Related Articles

Back to top button