[VIDEO] Jou Pot van Hoop kan vir jou a vakansie wen

Die eerste Pot van Hoop potjiekoskompetisie vind plaas op 7 September by Kansa se kantore in College straat.

POLOKWANE – Die eerste Pot van Hoop potjiekoskompetisie vind plaas op 7 September by Kansa se kantore in College straat. Die Evangelies Gereformeerde Kerk Pietersburg het hande gevat met Kansa vir hierdie projek.

Inskrywings kos R150 en sluit om 09:00 die dag van die kompetisie. Die wenpot staan die kans om ‘n vakansie te wen.

Hier gesels ds. Gerhard Snijders en Christopher Combrink oor dié dag en waarom hulle deel is.

Om in te skryf, kontak Christopher by 072 681 1949.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

 

Exit mobile version