NewsSchools

Marné Ebersohn Akademie se 2020 leiers

Die aanhef tot die matriekeksamen is voor die deur en Marné Ebersohn Akademie se huidige leiers is Maandagoggend van hul pligte onthef toe hul opvolgers vir 2020 aangewys is. Die nuwe leiers is Jaq-Mari Cronje, Lee-Ann Roos, Theuns de Jager, Shaun Swart en Buks Swart. Die Sosiale Komitee bestaan uit Suanel Daniels, Desireé Pretorius, Ricky …

Die aanhef tot die matriekeksamen is voor die deur en Marné Ebersohn Akademie se huidige leiers is Maandagoggend van hul pligte onthef toe hul opvolgers vir 2020 aangewys is.
Die nuwe leiers is Jaq-Mari Cronje, Lee-Ann Roos, Theuns de Jager, Shaun Swart en Buks Swart. Die Sosiale Komitee bestaan uit Suanel Daniels, Desireé Pretorius, Ricky Henstock, Leoné van Heerden en Bazille Viljoen. ‘n Hoofseun- en meisie sal later aangewys word.
Die skool se skakelbeampte, Riaan van Wyk, sê dat die nuwe leiers reeds nou aangewys word sodat hulle solank touwys gemaak kan word vir die verpligtinge wat vir hulle voorlê.

Storie en foto: BARRY VILJOEN
>>barryv.observer@gmail.com

Related Articles

Back to top button