NewsSchools

Kyk en luister: Viva Musica Koorfees

Koorsangliefhebbers het op Donderdagaand, 26 Julie, die geleentheid gehad om hulself in koorsang te verlustig tydens die Viva Musica Koorfees.

POLOKWANE – Die koorfees was aangebied deur Akademie Reformia en buiten vir die skool se koor het Mitchell House, Curro Heuwelkruin en Hoër Tegniese Skool Tom Naudé deelgeneem. Ensemble Esprit, onder leiding van Jannie Becker, het ook opgetree.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button