Local NewsNews

[VIDEO] Drinkery en dwelmverkope in GPF se visier

Drinkery en dwelmverkope in ‘n parkie in Genl Viljoenstraat wat na ‘n jaar se klagtes by verskeie forums steeds voortgaan, het gemeenskapspolisiëringsforumlede genoop om in te spring en die probleem aan te spreek.

POLOKWANE – Sowat 26 gemeenskapspolisiëringsforumlede (GPF), lede van sektor 2 en 5, wat Bendor, Sterpark en Welgelegen insluit, asook van die Edwel Buurtwag-groep het Dinsdagaand hul deel gedoen om die gemeenskap ‘n beter plek te maak.

Lees hoe die lede beplan om die probleem aan te spreek in die week se Review!

nelie@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button