NewsSchools

Suidskool-skaakspanne blink uit tydens streekkampioenskappe

Na afloop van die onlangse Capricorn Skole Skaakkampioenskappe wat by Pietersburg Laerskool gehou is, het Suidskool hul goed van hul taak gekwyt. Die o.9-span eindig algeheel derde terwyl die o.13-span die vierde plek behaal. Die o.11-span het alles ingesit en met die algehele eerste plek in die streek weggestap.

Die o.13-span bestaan uit Ruan Booysen en Janco Swart voor met Riaan Pretorius in die middel. Agter is afrigter, Linda Myburgh, Jayden Malan, Shaun Becker, Eric Hoon en Reginald Schnugh.
Die o.9-span wat ‘n algehele derde plek behaal het is voor, Jayden Wepener en Dian Nel. In die middel is JC Jacobs, Jana van der Veen, Ruhan Gouws en Aiden Veldman. Agter is Christiaan van der Merwe, Pedrie Janse van Rensburg en Chris Nel. Heel agter is afrigter, Linda Myburgh.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button