POLOKWANE – Hulle was op pad terug na Polokwane vanaf ‘n troue toe ‘n weermagvoertuig vanuit bosse op die N4 voor hulle ingery het.
Lees meer in Review oor die ongeluk en die ernstige beserings wat Alta opgedoen het.
Neels en Alta stuur dié boodskap aan vriende en familie.
N4 ongeluk: ‘Dit gaan goed met ons,’ sê Alta Marais
Pastoor Neels Marais en sy vrou Alta was Saterdagaand omstreeks 20:00 in ‘n ernstige motorongeluk betrokke.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/68/2019/05/n4-ongeluk-dit-gaan-goed-met-ons.jpg)