Local NewsNewsUpdate

Wiers-moordsaak hervat: Rolf hoop vir geregtigheid

[LUISTER] Review het met Rolf Wiers, Tanya se man, gesels oor die beproewende tyd wat vir hom en sy gesin voorlê.

POLOKWANE – Om ‘n vrou, vriendin en vertroueling onverwags te verloor kan vir niemand maklik wees nie, soveel te meer wanneer dit is vanweë ‘n misdaad soos moord.

Dit is vandag, op 13 Mei, presies 2 jaar, drie maande en ses dae nadat plaaslike inwoner Tanya Wiers in hul gesin se huis vermoor is.

Haar gesin se lewe is onomkeerbaar verander.

Kort na die moord is ‘n tuinwerker wat by die bure werksaam was, gearresteer.

Na talle kere se uitstel, begin die verhoor van die beskuldigde, Frans Maela, vandag in die Polokwane Hooggeregshof.

Lees meer: ‘Mamma, ek verlang na jou’

Review het met Rolf Wiers, Tanya se man, gesels oor die beproewende tyd wat vir hom en sy gesin voorlê.

Lees meer: Wiers murder: ‘She would only open for someone she knew’

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button