Top tien skole van M-Net besoek PLS

Laerskool Pietersburg was in rep en roer op Donderdag, 9 Mei met die besoek van kykNET se Skole Top 10-span.

POLOKWANE – Die span het van klas na klas beweeg, om sodoende al die fasette van die skool op film vas te vang.

VIDEO: Review praat met Operasionele Hoof van die skool, Jacques Bartlett oor dié besoek

Daar is gefokus op die skool se geskiedenis, dinge wat die skool uniek maak asook die sport en kultuur van die skool.

Die program word op ‘n latere stadium uitgesaai.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404
Exit mobile version