Met al die geld in die wêreld, sou ek vir mamma die volgende koop…
Met die viering van Moedersdag op Sondag, 12 Mei wou Review by leerders van Laerskool Pietersburg hoor wat hulle graag vir mamma sou wou koop, as hulle al die geld in die wêreld gehad het om dit mee te doen.