Local NewsNews
VIDEOS: Die huidige stand van sake by die Provinsiale stemkantoor
Review joernalis, Nelie Erasmus, is by die Provinsiale stemkantoor waar sy met die verskillende politieke partye se verteenwoordigers gesels oor hoe die stemproses sover loop.
POLOKWANE – Dit is Donderdagoggend en die nasionale-stemdag is verby. Die proses is egter nog nie klaar nie, aangesien al die stemme nou eers getel moet word. Dié stemme word dan weer getel, net om doodseker te maak die aantal getalle is korrek.
Review joernalis, Nelie Erasmus, is by die Provinsiale stemkantoor waar sy met die verskillende politieke partye se verteenwoordigers gesels oor hoe die stemproses sover loop.
Luister hier na die onderhoude:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.