NewsSchools

VIDEO: Justin en Hardus se markdag-kletsrym

Op Maandag, 29 April het gr. 8 en 9 leerders van Hoërskool Pietersburg iets te kope aangebied in die skool se vierkant.

POLOKWANE – Geld wat ingesamel is, gaan aan die skool se behoeftigefonds en help leerders wat dit nodig het. Twee gr. 8 leerders, Justin Basson en Hardus Ferreira, het wel op die dag die kollig op hulle gehad. Dié twee het vir hulle stalletjie, ‘n oorspronklike markdag-kletsrym uitgevoer.

Video: Kristi Kirstein.

Lees meer oor die dag in hierdie week se Review.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button