NewsSchools

BB Polokwane Ford trotse borg van PLS-bulletjies

Pietersburg Laerskool se o.7- en o.8-bulletjiespan het Dinsdagmiddag gretig die verteenwoordigers van hul hoofborg, BB Polokwane Ford, op die skool se rugbyveld ontmoet. Die handelaar is trots om met talentontwikkeling op bulletjievlak geassosieer te word. Storie: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading! You …

Pietersburg Laerskool se o.7- en o.8-bulletjiespan het Dinsdagmiddag gretig die verteenwoordigers van hul hoofborg, BB Polokwane Ford, op die skool se rugbyveld ontmoet.
Die handelaar is trots om met talentontwikkeling op bulletjievlak geassosieer te word.

Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Afrigters en verteenwoordigers van BB Polokwane Ford saam met die o.7-span.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button