NewsSchools

Rugbyspelers vermaak motoriste

Die drie 'bedelaars' het elkeen 'n haas-masker met 'n Viking hoed en 'n bord voor hulle bors, wat vertel hulle kort geld vir die toer.

POLOKWANE – Op Donderdagmiddag, terwyl daar vir die laaste keer diĆ© week spitsverkeer is, is motoriste wat in Marshall Straat ry vermaak deur drie Paashaas-rugbyspelende Vikings.

Die drie, Henry Marx, Zencoe Woller en Henry se kleinboet, Danie samel geld in vir ‘n toer na Los Angeles. Zencoe, Henry en nog ‘n speler, JP Venter, is gekies vir die Limpopo Vikings se sewesspan.

Lees ook: Tommies rugbyspelers oppad na Los Angeles

Die drie ‘bedelaars’ het elkeen ‘n haas-masker met ‘n Viking hoed en ‘n bord voor hulle bors, wat vertel hulle kort geld vir die toer. Daar is ook ‘n looitjie-kompetisie waar die prys ‘n fotosessie deur Zelda Hamman, ter waarde van R650 en fotoblokke geborg deur Handgemaak Polokwane, ter waarde van R1 500 is.

Vir kaartjies, kontak Henry Marx by 082 563 3849.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

Related Articles

Back to top button